4 ‘Hulle sal van dodelike siektes sterf,+ maar niemand sal oor hulle treur of hulle begrawe nie. Hulle sal soos mis op die oppervlak van die aarde word.+ Hulle sal deur die swaard en die hongersnood sterf,+ en hulle lyke sal kos wees vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde.’