Jeremia 17:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “‘“Maar as julle my streng gehoorsaam,” sê Jehovah, “moet julle nie enige vrag deur die poorte van hierdie stad op die Sabbatdag inbring nie en moet julle die Sabbatdag hou sodat dit heilig sal wees deur nie werk daarop te doen nie.+
24 “‘“Maar as julle my streng gehoorsaam,” sê Jehovah, “moet julle nie enige vrag deur die poorte van hierdie stad op die Sabbatdag inbring nie en moet julle die Sabbatdag hou sodat dit heilig sal wees deur nie werk daarop te doen nie.+