Jeremia 20:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar Jehovah was met my soos ’n skrikwekkende vegter.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal erg verneder word, want hulle sal nie suksesvol wees nie. Hulle ewige vernedering sal nie vergeet word nie.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 20:11 Die Wagtoring,2011/3/15, bl. 30 Jeremia, bl. 36-37
11 Maar Jehovah was met my soos ’n skrikwekkende vegter.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal erg verneder word, want hulle sal nie suksesvol wees nie. Hulle ewige vernedering sal nie vergeet word nie.+