Jeremia 22:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Want dít is wat Jehovah sê oor Sallum,*+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda wat in die plek van sy pa, Josiʹa,+ regeer en wat uit hierdie plek uitgegaan het: ‘Hy sal nie weer hierheen terugkeer nie. Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 22:11 Jeremia, bl. 158-159
11 “Want dít is wat Jehovah sê oor Sallum,*+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda wat in die plek van sy pa, Josiʹa,+ regeer en wat uit hierdie plek uitgegaan het: ‘Hy sal nie weer hierheen terugkeer nie.