Jeremia 22:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Daarom sê Jehovah oor Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda: ‘Hulle sal nie oor hom treur en sê: “Ag, my broer! Ag, my suster!” nie. Hulle sal nie oor hom treur en sê: “Ag, o heer! Ag, sy majesteit!” nie.
18 “Daarom sê Jehovah oor Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda: ‘Hulle sal nie oor hom treur en sê: “Ag, my broer! Ag, my suster!” nie. Hulle sal nie oor hom treur en sê: “Ag, o heer! Ag, sy majesteit!” nie.