Jeremia 25:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “‘Maar wanneer 70 jaar verby is,+ sal ek die koning van Babilon en daardie nasie straf vir hulle oortreding,’+ sê Jehovah, ‘en ek sal die land van die Galdeërs vir altyd ’n verlate en verwoeste plek maak.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 25:12 “Hele Skrif”, bl. 84
12 “‘Maar wanneer 70 jaar verby is,+ sal ek die koning van Babilon en daardie nasie straf vir hulle oortreding,’+ sê Jehovah, ‘en ek sal die land van die Galdeërs vir altyd ’n verlate en verwoeste plek maak.+