Jeremia 25:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 ‘’n Geraas sal tot aan die eindes van die aarde weerklink,want Jehovah het ’n geskil met die nasies. Hy sal alle mense persoonlik oordeel.+ En hy sal die goddeloses aan die swaard oorlewer,’ sê Jehovah.
31 ‘’n Geraas sal tot aan die eindes van die aarde weerklink,want Jehovah het ’n geskil met die nasies. Hy sal alle mense persoonlik oordeel.+ En hy sal die goddeloses aan die swaard oorlewer,’ sê Jehovah.