Jeremia 26:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Miskien sal hulle luister en sal elkeen van hulle hulle goddelose weë los, en ek sal van gedagte verander* oor die rampspoed wat ek oor hulle wil bring as gevolg van hulle goddelose dade.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 26:3 Jeremia, bl. 151
3 Miskien sal hulle luister en sal elkeen van hulle hulle goddelose weë los, en ek sal van gedagte verander* oor die rampspoed wat ek oor hulle wil bring as gevolg van hulle goddelose dade.+