-
Jeremia 26:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Maar julle moet vir seker weet dat julle onskuldige bloed oor julle en oor hierdie stad en oor die inwoners daarvan sal bring as julle my doodmaak, want Jehovah het my wel na julle toe gestuur om al hierdie woorde in julle teenwoordigheid te sê.”
-