19 “Het koning Hiskiʹa van Juda en die hele Juda hom toe doodgemaak? Nee, hy het Jehovah gevrees en Jehovah gesmeek om genadig te wees, sodat Jehovah van gedagte verander het oor die rampspoed wat hy teen hulle voorspel het.+ Ons staan dus op die punt om groot rampspoed oor onsself te bring.