Jeremia 27:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “‘“‘Maar ek sal die nasie wat sy nek onder die juk van die koning van Babilon bring en wat hom dien, toelaat om in sy land te bly,’* sê Jehovah, ‘om dit te bewerk en daarin te woon.’”’”
11 “‘“‘Maar ek sal die nasie wat sy nek onder die juk van die koning van Babilon bring en wat hom dien, toelaat om in sy land te bly,’* sê Jehovah, ‘om dit te bewerk en daarin te woon.’”’”