Jeremia 29:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Want dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Moenie toelaat dat die profete en die waarsêers onder julle julle bedrieg nie,+ en moenie luister na die drome wat hulle droom nie.
8 Want dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Moenie toelaat dat die profete en die waarsêers onder julle julle bedrieg nie,+ en moenie luister na die drome wat hulle droom nie.