Jeremia 34:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En onlangs* het julle omgedraai en gedoen wat reg is in my oë deur vryheid aan julle medemens te verkondig, en julle het ’n verbond voor my gemaak in die huis wat my naam dra.
15 En onlangs* het julle omgedraai en gedoen wat reg is in my oë deur vryheid aan julle medemens te verkondig, en julle het ’n verbond voor my gemaak in die huis wat my naam dra.