Jeremia 38:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Jeremia het in die Voorhof van die Wagte gebly+ tot die dag dat Jerusalem ingeneem is. Hy was nog steeds daar toe Jerusalem ingeneem is.+
28 Jeremia het in die Voorhof van die Wagte gebly+ tot die dag dat Jerusalem ingeneem is. Hy was nog steeds daar toe Jerusalem ingeneem is.+