Jeremia 39:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe koning Sedekiʹa van Juda en al die soldate hulle sien, het hulle gevlug+ en in die nag deur die koning se tuin gegaan en deur die poort tussen die twee mure uit die stad uitgegaan, en hulle het gebly op die pad van die Aʹraba.+
4 Toe koning Sedekiʹa van Juda en al die soldate hulle sien, het hulle gevlug+ en in die nag deur die koning se tuin gegaan en deur die poort tussen die twee mure uit die stad uitgegaan, en hulle het gebly op die pad van die Aʹraba.+