40 Jeremia het ’n boodskap van Jehovah ontvang nadat Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, hom uit Rama+ vrygelaat het. Jeremia is in handboeie deur Nebusaraʹdan soontoe geneem, en hy was onder al die ballinge van Jerusalem en van Juda wat na Babilon gedeporteer sou word.