41 In die sewende maand het Isʹmael,+ die seun van Netanʹja, die seun van Elisaʹma, wat van die koninklike geslagslyn was en een van die belangrikste manne van die koning was, saam met tien manne na Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, in Mispa gegaan.+ Terwyl hulle in Mispa saam geëet het,