Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 41:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Johaʹnan, die seun van Kareʹag, en al die hoofde van die leërmag wat by hom was, het toe die res van die mense van Mispa saam met hulle geneem, dié wat hulle van Isʹmael, die seun van Netanʹja, gered het nadat hy Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam, doodgemaak het. Hulle het die manne, die soldate, die vrouens, die kinders en die hofbeamptes uit Giʹbeon teruggebring.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel