Jeremia 43:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ek sal die tempels van die gode van Egipte aan die brand steek,+ en hy sal hulle verbrand en hulle as gevangenes wegneem. Hy sal Egipte om hom draai net soos ’n herder hom in sy kleed toedraai, en hy sal in vrede* daarvandaan weggaan.
12 Ek sal die tempels van die gode van Egipte aan die brand steek,+ en hy sal hulle verbrand en hulle as gevangenes wegneem. Hy sal Egipte om hom draai net soos ’n herder hom in sy kleed toedraai, en hy sal in vrede* daarvandaan weggaan.