23 Hierdie rampspoed het oor julle gekom, soos vandag gesien kan word, omdat julle hierdie offerandes gebring het en omdat julle teen Jehovah gesondig het deur nie die stem van Jehovah te gehoorsaam en sy wette, sy wetsbepalings en sy herinneringe te volg nie.”+