58 Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê:
“Al is die muur van Babilon breed, sal dit heeltemal afgebreek word,+
en al is haar poorte hoog, sal dit aan die brand gesteek word.
Die volke sal verniet hard werk.
Die nasies sal hulle uitput, maar net om brandstof op die vuur te sit.”+