Jeremia 51:62 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 62 Sê dan: ‘O Jehovah, u het teen hierdie plek gepraat en gesê dat dit vernietig sal word en sonder ’n enkele inwoner – mens of dier – sal wees, en dat dit vir ewig verlate sal wees.’+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 51:62 Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek,2017/6, bl. 3
62 Sê dan: ‘O Jehovah, u het teen hierdie plek gepraat en gesê dat dit vernietig sal word en sonder ’n enkele inwoner – mens of dier – sal wees, en dat dit vir ewig verlate sal wees.’+