Jeremia 52:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En die kopstuk daarop was van koper. Die een kopstuk was vyf el hoog,+ en die netwerk en die granate reg rondom die kopstuk was alles van koper gemaak. Die tweede pilaar was presies dieselfde, en ook die granate.
22 En die kopstuk daarop was van koper. Die een kopstuk was vyf el hoog,+ en die netwerk en die granate reg rondom die kopstuk was alles van koper gemaak. Die tweede pilaar was presies dieselfde, en ook die granate.