Klaagliedere 2:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Kyk hoe Jehovah die dogter van Sion in sy woede met ’n donker wolk bedek het! Hy het die prag van Israel uit die hemel na die aarde toe neergegooi.+ Hy het nie aan sy voetbank+ gedink op die dag van sy woede nie. Klaagliedere Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:1 Die Wagtoring,2007/6/1, bl. 9
2 Kyk hoe Jehovah die dogter van Sion in sy woede met ’n donker wolk bedek het! Hy het die prag van Israel uit die hemel na die aarde toe neergegooi.+ Hy het nie aan sy voetbank+ gedink op die dag van sy woede nie.