Esegiël 4:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het hy vir my gesê: “Mensekind, ek gaan nou die voedselvoorraad laat opraak* in Jerusalem.+ Hulle sal die brood wat hulle afgeweeg het, met groot bekommernis eet,+ en hulle sal die water wat hulle afgemeet het, met groot angstigheid drink.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:16 Rein aanbidding, bl. 63
16 Toe het hy vir my gesê: “Mensekind, ek gaan nou die voedselvoorraad laat opraak* in Jerusalem.+ Hulle sal die brood wat hulle afgeweeg het, met groot bekommernis eet,+ en hulle sal die water wat hulle afgemeet het, met groot angstigheid drink.+