Esegiël 5:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 ’n Derde van jou sal sterf deur ’n vreeslike siekte* of deur hongersnood. Nog ’n derde sal rondom jou met die swaard doodgemaak word.+ En ek sal die laaste derde in alle rigtings* verstrooi, en ek sal ’n swaard uittrek om hulle agterna te sit.+
12 ’n Derde van jou sal sterf deur ’n vreeslike siekte* of deur hongersnood. Nog ’n derde sal rondom jou met die swaard doodgemaak word.+ En ek sal die laaste derde in alle rigtings* verstrooi, en ek sal ’n swaard uittrek om hulle agterna te sit.+