Esegiël 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dan sal my woede tot ’n einde kom en my woede teen hulle sal bedaar, en ek sal tevrede wees.+ Nadat my woede teen hulle bedaar het, sal hulle moet weet dat ek, Jehovah, gepraat het omdat ek aandring op uitsluitlike toegewydheid.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:13 Rein aanbidding, bl. 99-100
13 Dan sal my woede tot ’n einde kom en my woede teen hulle sal bedaar, en ek sal tevrede wees.+ Nadat my woede teen hulle bedaar het, sal hulle moet weet dat ek, Jehovah, gepraat het omdat ek aandring op uitsluitlike toegewydheid.+