Esegiël 7:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Ek* sal nie jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie.+ Ek sal die gevolge van jou dade oor jou bring, en jy sal die gevolge dra vir die afskuwelike dinge wat jy gedoen het. En jy sal moet weet dat ek, Jehovah, jou straf.+
9 Ek* sal nie jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie.+ Ek sal die gevolge van jou dade oor jou bring, en jy sal die gevolge dra vir die afskuwelike dinge wat jy gedoen het. En jy sal moet weet dat ek, Jehovah, jou straf.+