-
Esegiël 7:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 “‘Hulle sal hulle silwer op die strate gooi, en hulle goud sal vir hulle iets walgliks word. Nie hulle silwer of hulle goud sal hulle op die dag van Jehovah se woede kan red nie.+ Hulle sal nie versadig word nie, en hulle mae sal ook nie vol wees nie, want dit* het ’n struikelblok geword en die oorsaak van hulle sonde.
-