Esegiël 11:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Daarom moet jy sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal julle ook bymekaarmaak uit die volke en julle uit die lande versamel waarheen julle verstrooi is, en ek sal die land van Israel aan julle gee.+
17 “Daarom moet jy sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal julle ook bymekaarmaak uit die volke en julle uit die lande versamel waarheen julle verstrooi is, en ek sal die land van Israel aan julle gee.+