Esegiël 16:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Niemand het jammer genoeg vir jou gevoel om een van hierdie dinge vir jou te doen nie. Niemand het medelye* aan jou betoon nie. Jy is eerder in die oop veld gegooi omdat jy gehaat is op die dag toe jy gebore is.
5 Niemand het jammer genoeg vir jou gevoel om een van hierdie dinge vir jou te doen nie. Niemand het medelye* aan jou betoon nie. Jy is eerder in die oop veld gegooi omdat jy gehaat is op die dag toe jy gebore is.