-
Esegiël 16:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 “‘“Toe ek by jou verbygaan, het ek gesien hoe jy in jou eie bloed lê en skop. Terwyl jy daar in jou bloed gelê het, het ek gesê: ‘Bly lewe!’ Ja, terwyl jy daar in jou bloed gelê het, het ek vir jou gesê: ‘Bly lewe!’
-