Esegiël 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Jy het jou met goud en silwer bly versier, en jou klere was fyn linne, duur materiaal en ’n geborduurde kledingstuk. Jy het fynmeel, heuning en olie geëet. Jy het baie mooi geword,+ en jy was geskik om ’n koningin te wees.’”* Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 16:13 “Hele Skrif”, bl. 135
13 Jy het jou met goud en silwer bly versier, en jou klere was fyn linne, duur materiaal en ’n geborduurde kledingstuk. Jy het fynmeel, heuning en olie geëet. Jy het baie mooi geword,+ en jy was geskik om ’n koningin te wees.’”*