Esegiël 16:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En die brood wat ek jou gegee het om te eet – wat van fynmeel, olie en heuning gemaak was – het jy ook as ’n aangename* geur aan hulle geoffer.+ Dit is presies wat gebeur het,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”
19 En die brood wat ek jou gegee het om te eet – wat van fynmeel, olie en heuning gemaak was – het jy ook as ’n aangename* geur aan hulle geoffer.+ Dit is presies wat gebeur het,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”