24 Al die bome van die veld sal moet weet dat ek, Jehovah, die boom wat hoog is, verlaag het, en die boom wat laag is, verhoog het.+ Ek het die boom wat groen is, laat uitdroog, en die boom wat droog is, laat bloeisels kry.+ Ek, Jehovah, het dit gesê en dit gedoen.”’”