Esegiël 18:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy eet nie afgodsoffers op die berge nie.+ Hy kyk nie op na die walglike afgode* van die huis van Israel nie. Hy maak nie sy buurman se vrou onrein nie+ en het nie seksuele omgang met ’n vrou wat menstrueer nie.+
6 Hy eet nie afgodsoffers op die berge nie.+ Hy kyk nie op na die walglike afgode* van die huis van Israel nie. Hy maak nie sy buurman se vrou onrein nie+ en het nie seksuele omgang met ’n vrou wat menstrueer nie.+