Esegiël 20:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Op daardie dag het ek gesweer dat ek hulle uit Egipte sou uitlei na ’n land wat ek vir hulle uitgekies* het, ’n land wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die mooiste* van al die lande. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 20:6 Die Wagtoring,2012/10/15, bl. 24-25
6 Op daardie dag het ek gesweer dat ek hulle uit Egipte sou uitlei na ’n land wat ek vir hulle uitgekies* het, ’n land wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die mooiste* van al die lande.