-
Esegiël 21:22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Die antwoord in sy regterhand, wat hy deur middel van die voorspellings kry, wys na Jerusalem. Dit sê dat hy stormramme moet opstel, die teken vir die slagting moet gee, die oorlogskreet moet laat hoor, stormramme teen die poorte moet opstel, ’n beleëringswal moet oprig, ’n beleëringsmuur moet bou.+
-