Esegiël 24:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “‘Jy was onrein as gevolg van jou afstootlike gedrag.+ Ek het jou probeer reinig, maar jy wou nie van jou onreinheid gereinig word nie. Jy sal nie rein word totdat my woede teen jou bedaar nie.+
13 “‘Jy was onrein as gevolg van jou afstootlike gedrag.+ Ek het jou probeer reinig, maar jy wou nie van jou onreinheid gereinig word nie. Jy sal nie rein word totdat my woede teen jou bedaar nie.+