Esegiël 26:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Mensekind, Tirus het teen Jerusalem gesê:+ ‘Aha! Die poort van die volke is gebreek!+ Alles sal na my kant toe kom, en ek sal ryk word noudat sy verwoes is.’
2 “Mensekind, Tirus het teen Jerusalem gesê:+ ‘Aha! Die poort van die volke is gebreek!+ Alles sal na my kant toe kom, en ek sal ryk word noudat sy verwoes is.’