Esegiël 26:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Al die leiers* van die see sal van hulle trone afklim en hulle mantels* en hulle geborduurde klere uittrek, en hulle sal bewe.* Hulle sal op die grond sit en die hele tyd bewe en jou verbaas aankyk.+
16 Al die leiers* van die see sal van hulle trone afklim en hulle mantels* en hulle geborduurde klere uittrek, en hulle sal bewe.* Hulle sal op die grond sit en die hele tyd bewe en jou verbaas aankyk.+