Esegiël 27:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die handelaars van Skeba en Raäma+ het met jou handel gedryf. Hulle het die beste parfuums, edelstene en goud in ruil vir jou goedere gegee.+
22 Die handelaars van Skeba en Raäma+ het met jou handel gedryf. Hulle het die beste parfuums, edelstene en goud in ruil vir jou goedere gegee.+