Esegiël 30:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 In Tehafʹnehes sal die dag donker word wanneer ek die jukke van Egipte daar breek.+ Haar trots en krag sal tot ’n einde kom,+ wolke sal haar bedek, en die inwoners van haar dorpe sal gevange geneem word.+
18 In Tehafʹnehes sal die dag donker word wanneer ek die jukke van Egipte daar breek.+ Haar trots en krag sal tot ’n einde kom,+ wolke sal haar bedek, en die inwoners van haar dorpe sal gevange geneem word.+