27 Sal hulle nie by sterk vegters lê wat nie besny is nie, wat doodgemaak is en wat met hulle oorlogswapens na die Graf afgegaan het nie? En hulle sal hulle swaarde onder hulle koppe sit en hulle sondes op hulle beendere omdat hierdie sterk manne die land van die lewendes vol vrees gemaak het.