23 Hulle sal hulle nie meer onrein maak met hulle walglike afgode en hulle afskuwelike gebruike en met al hulle sondes nie.+ Ek sal hulle red uit al hulle ontrouheid waardeur hulle gesondig het, en ek sal hulle reinig. Hulle sal my volk wees, en ek sal hulle God wees.+