Esegiël 39:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Nadat hulle verneder is as gevolg van al hulle ontrouheid teenoor my,+ sal hulle in veiligheid in hulle land woon, en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.+
26 Nadat hulle verneder is as gevolg van al hulle ontrouheid teenoor my,+ sal hulle in veiligheid in hulle land woon, en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.+