Esegiël 40:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Deur middel van visioene van God het hy my na die land van Israel geneem en my op ’n baie hoë berg neergesit.+ Aan die suidekant van die berg was daar iets wat soos ’n stad gelyk het. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 40:2 Rein aanbidding, bl. 142, 149, 152-154 Die Wagtoring,1999/3/1, bl. 9, 111988/9/15, bl. 25-26
2 Deur middel van visioene van God het hy my na die land van Israel geneem en my op ’n baie hoë berg neergesit.+ Aan die suidekant van die berg was daar iets wat soos ’n stad gelyk het.