Esegiël 42:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy het die vier kante gemeet. Dit het ’n muur reg rondom gehad+ wat 500 riet lank was en 500 riet breed,+ om ’n skeiding te maak tussen wat heilig is en wat vir algemene gebruik is.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 42:20 Rein aanbidding, bl. 149-150, 152, 156 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 26-27
20 Hy het die vier kante gemeet. Dit het ’n muur reg rondom gehad+ wat 500 riet lank was en 500 riet breed,+ om ’n skeiding te maak tussen wat heilig is en wat vir algemene gebruik is.+