12 Omdat hulle die volk voor hulle walglike afgode gedien het en ’n struikelblok geword het wat die huis van Israel laat sondig,+ het ek my hand in ’n eed teen hulle opgelig,’ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘en hulle sal die gevolge van hulle sonde dra.