Esegiël 44:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “‘Wanneer hulle in die poorte van die binneste voorhof kom, moet hulle linneklere dra.+ Hulle moenie enige wol dra wanneer hulle in die poorte van die binneste voorhof of die plekke daarbinne dien nie.
17 “‘Wanneer hulle in die poorte van die binneste voorhof kom, moet hulle linneklere dra.+ Hulle moenie enige wol dra wanneer hulle in die poorte van die binneste voorhof of die plekke daarbinne dien nie.